Virus of nie: ons gaan lewe op Mars soek

Koronavirus of nie, NASA is vas van plan om in Julie sy Marskarretjie Perserverance Mars toe te stuur. Perserverance gaan in Mars se Jezero-krater land waar daar miljarde jare gelede ‘n meer en ‘n rivierdelta was. Die karretjie gaan die krater fynkam op soek na tekens van uitgestorwe lewe wat dalk destyds op die rooi planeet voorgekom het. As Perserverance op sy beplande datum van … Continue reading Virus of nie: ons gaan lewe op Mars soek